Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MO OOSTHUIZEN
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MO
Mo was ‘n Jack Russell Terrier van Johannesburg
28 Junie 2015 – 30 Mei 2023
My Liefste Mo’tjies…
Dis met ‘n baie swaar hart dat ek vir jou moes laat gaan het. Jy is en was my hart se punt. Vandat ek jou gekry het, het jy soveel liefde, vreugde en geluk in my lewe in gebring. Jy en jou sussie het my hele lewe verander. Dankie vir al die drukkies, soentjies, aandag en liefies wat jy graag altyd met my gedeel het.
Jy het elke donker dag ‘n bietjie ligter gemaak. Met jou unieke persoonlikheid het jy altyd ‘n manier gekry om alles jou manier te doen en jy het my gedurig verbaas met hoe oulik, vriendelik, slim en vinnig jy was. Jy het my ‘n beter persoon en honde-mamma gemaak en almal wat jou geken het se harte gesmelt. Met jou ekstra klein pootjies het jy verskriklike diep spore in my hart gelos. Jy was nie net ‘n hond nie, maar deel van die familie en het my gesinnetjie voltooi.
Jy was so braaf en sterk al was jy so klein. Ek weet jy het hard baklei en het my soveel geinspireer maar ek is so bly dat jy nie meer seer het nie. Jy slaap nou sag, en jy verdien al die vrede. Dankie vir die liefde wat ons gedeel het en dat ek jou vir so lank kon oppas, en jy vir my.
Ons mis jou verskriklik en daar sal nie ‘n dag wees wat jy nie in my gedagtes sal lewe nie! Jou gesie leef aan in my hart.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort