Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
WICUS OLIVIER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN WICUS
28 September 2023 – 15 April 2026
Ons liefste Wicus.
Ons harte is stukkend…kan nie glo in 3 maande het ons jou so ongelooflik lief gekry nie. Ons “aanneem” seuntjie Paps se Kerneels Mamma se liefie lyf. Ek kan nie ophou huil oor jou nie. My oppasser …tuinmaatjie…lawwe lyfie…geselskap soekertjie…
Vir jou sal ons vir altyd mis…sal jou altyd in ons harte koester, lief hê en onthou. Jy het ons lewe en harte vol gemaak rus sag ons mooiste.
Mamma Theresa en Pappa Pieter
Ou Wicsie, toe ek hoor daar is ‘n bruin tabby gebore, was ek kinderlik opgewonde. Wat is dan mooier as ‘n bruin tabby. Min het ek geweet hoe vinnig jy uit ons lewens weggeruk gaan word.
Ek sien jou waar jy vir my kyk – jy met jou pragtige krom neusie en jou ogies wat tot in mens se siel kyk. Ek het altyd gewonder wat gaan in jou koppie aan as jy so kyk…
Ek verstaan nie hoekom jy moes gaan nie en ek wens ek kon jou vir altyd by ons hou en teen alle seer en gevaar beskerm – ons ou wolle-bol met die oneindige avontuurlus.
Jy het soveel harte aangeraak. Ou Wicsie, my hart huil…. Speel lekker met Du Preeztjie.
Mamma Arenda, Pappa Theo, Nardu, Nienke en Rikus.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort