Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
DIEZEL OLIVIER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN DIEZEL
27 Junie 2010 – 7 Oktober 2024
In liefdevolle nagedagtenis aan ons liefste Diezel Patat.
Jy het vir amper 15 jaar ons lewens met tonne liefde en geluk gevul. Jy was ons ou wollebol liefdesboelie en nek kruipertjie. Geen woorde kan die gemis beskryf nie, en die trane loop aanmekaar.
Om jou te verloor, het ’n gat in ons harte gelaat wat nie weer gevul sal kan word nie. Ons troos onsself daarin dat jy ’n lewe omring deur tonne liefde en baaaie sweeties geleef het. Jy het elke aand van jou lewe warm geslaap, en ’n groot deel daarvan reg op ons koppe. Ons mis selfs jou simpel geblaf vir kos en sweeties.
Ons belowe om vir ewig die mooi herinneringe van jou vas te hou, elke liewe oomblik wat ons gedeel het te koester, en om jou gees vir altyd lewendig in ons harte te hou. Rus in vrede, ons pragtige Diezel Wiezel Patatta. Ons gaan jou elke dag mis, maar ons vind troos in die wete dat jy nou vry rondhardloop saam met SusVis, FrankenMonster, Gabbelabskie en Boeboe daar in die hemelse groen gras, sonder enige pyn en lyding.
Ons lief jou so baie, nou en vir altyd!
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort