Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
DAIZY OLIVIER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN DAIZY
27 Junie 2010 – 31 Oktober 2023
In liefdevolle nagedagtenis aan ons liefste ons DaizyBoo poppie.
Jy het vir 13 jaar ons almal se harte met tonne liefde en geluk gevul. Geen woorde kan die gemis beskryf nie en die trane loop aanmekaar. Om jou te verloor het ‘n gat in ons harte gelaat wat nie weer gevul sal kan word nie. Ons troos ons self dat jy ‘n lewe omring deur baie liefde en sweeties geleef het en dat jou heengaan sag en mooi was. Jy het elke aand van jou lewe warm geslapies en meeste daarvan styf agter ons rug.
Ons mis tot jou simpel skree blaffie my poppie. Ons belowe om vir ewig die mooi herinneringe van jou vas te hou, om elke liewe oomblik wat ons gedeel het te koester, en om jou gees vir altyd lewendig in ons harte te hou. Rus in vrede, ons pragtige Boeboe poppie. Ons gaan jou elke dag mis, maar ons vind troos in die wete dat jy nou vry rondhardloop saam met GeishaVis en FrankenMonster daar in die hemelse groen grassies, sonder enige pyn en leiding.
Ons lief jou nou en vir altyd.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort