Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

CLOVER

24 November 2014 to 12 October 2020In Liefdevolle herinering Clover

Message

IN HERINNERING AAN CLOVER

Die afgelope Maandag 12 Oktober 2020 moes ons as gesin die groot besluit maak wat soveel troeteldier eienaars vrees. Dit was tyd om afskeid te neem van ons honde kind, ‘n 5 jarige Jack Russel genaamd Clover. Hierdie bal van vreugde het in Januarie 2015 in ons lewens gekom.

Clover het deur die jare ‘n integrale deel van ons daaglikse lewe geword. Wanneer ons werk en skool toe was sou sy by die deur staan en wag om ons terug te verwelkom met n swaaiende lyfie en gekerm. Sy het my skoot aangeneem as haar troon en bewaar enige ander hond om naby te kom! Haar oë was donker, maar vol lewe en liefde. Maar die laaste paar dae het sy baie swaar gehad en alhoewel sy nog lus was vir die lewe het haar hartjie net meer en meer verswak elke dag haar lewens lus het verdwyn, Clover se oë het elke dag gespreek van swaar kry. Maar haar liefde vir haar mense het nie opgehou nie.

Vyf jaar van ons lewe is beset deur hierdie liefdevolle dogtertjie. Om totsiens te sê is nooit maklik nie maar Rus in Vrede Clover jou voetstappe op die hout vloere, sit op ons skoot en die slaap agter my rug gaan verseker gemis word.

Clover Nortje het oorgegaan na die honde hemel en die leemte wat in ons gesin agterbly, kan al gevoel word. Maar dit is die koste om so ‘n lieflike en liefdevolle teenwoordigheid te hê. Die rede waarom honde so vinnig kom en gaan, is dat hulle hierdie wêreld binnekom met ‘n suiwerheid dat hulle nie die wêreld hoef te ontdek soos mense nie, hulle leef net hul lewens met die maksimum hoeveelheid pure liefde wat hulle kan gee. Om Clover te verloor, maak meer seer as wat ek kan uitdruk, maar al die herinneringe aan haar sal bly. Ons Nortje gesin is lief vir jou, Clovee!!!

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za