Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
NIKITA
Message
‘n Briefie vir ons Baby Girl
Jou mamma & jou pappa kan die dag so goed onthou toe ons jou by die diere winkel gekry het, jy was so ondervoed en ongesond, maar jy het die mooiste bruin ogies gehad en het agter die ander hondjies in die hok weggekruip. Pappa het van eenkant van die hok jou raakgesien & mamma het van die anderkant van die hok jou raakgesien… toe kyk ons vir mekaar en geweet jy’s die een! Jy was so bang gewees toe hulle jou vir pappa gee, maar jy het perfek in pappa se een hand gepas. Ons het net in die kar geklim om jou huis toe te vat toe speel Elton John se “Nikita” op die radio… toe weet ons dis wat jou naampie gaan wees. Van daar af het jou lewensreis saam met ons begin vir net bietjie meer as 10 jaar.
Baie dankie baby girl vir die wonderlike jare saam… dit was ‘n voorreg om saam met jou, jou lewensreis te voltooi. Dankie vir jou pragtige eienskappe… oorweldigende vriendelikheid, onvoorwaardelike liefde (met die eerste oogopslag het ons die liefde in jou mooi bruin oë ervaar), onophoudelike geduld & lojaliteit. En moenie vergeet van jou tandjies nie, dis die een ding wat ons altyd na uitgesien het – na ‘n lang dag se werk – het jy vir ons jou beste smile uitgepak en jou stertjie so gewaai – dit het partykeer gelyk asof jy gaan opstyg.
Ons hoop dat ons jou nie teleurgestel het in die tyd wat ons saam kon spandeer nie. Jy sal altyd mamma & pappa se enigste baby girl wees en ‘n spesial plekkie is ons harte hê… niemand sal daai plekke kan vul nie… dit behoort aan ons Kittasies, vettie, parra, meisiekind, Kitta-hasie… Tot ons mekaar weer sien.
Lief vir jou altyd, Kitta. Van mamma & pappa x♥x
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort