Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

AUNTIE BABSIE

IN HERINNERING AAN AUNTIE BABSIE 6 Desember 2013 – 12 Februarie 2018Boodskap van Naomi

Message

Auntie Babsie:

Ek het jou verloor so vinnig. My hart is stukkend omdat ek jou oral soek, binne en buite my huis. Jy het selfs jou plekkie op my bed gehad. Jy was deel van my lewe bedags en snags was ons saam. Ek het jou so baie mooi geleer bal speel, jy het die huis opgepas en elke dag het ek vir jou gelag.

Jy was net ‘n vreugde in my lewe. Ek het jou geken aan jou ore,  hoe jy jou ore draai of beweeg,  sekere geluide wat jy maak….Jy het altyd ingehardloop in die huis as jy wil eet, of as dit begin reën, of jy weet dis nou slapenstyd. Ek het jou soveel name genoem en jy het gereageer op elke naam  – al was jou naam eindlik Bubbles: My spierwit hasie, met ‘n swart neusie, een grys voetjie en ‘n streep op die ander been.

Jy het soveel maal oor my gespring op die bed, en my hand gelek dat ek jou koppie moes krap. Na ‘n lang dag by die werk was ek altyd opgebeur om jou te sien tussen die varings lê! Ek het jou altyd eerste gegroet, dan hop jy soontoe en diekant toe en bring jou bal. Ek het die mooiste herinneringe van jou, met die onvoorwaardelike liefde van jou en van my.

Ek sal jou altyd so baie mis en was so lief vir jou my Auntie Babsie. – Ek en my enigste dogter Linette.

 

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za