Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
DIDI
Message
My kind Didi (liefie ding)
Mamma is stukkend…..Jy was so piep klein toe mamma jou gekry het. Ons het dadelik in mekaar se harte geklim. Jy was die grootste “nursie” vir my en het my deur soveel donkertes en seer getrek en by gestaan….wie gaan nou my bene droog lek as ek klaar gebad het.
Vir jou was daar niks lekkerder as om onder die kombers in te klim en die hele bed vir jouself te vat nie maak nie saak of daar plek is vir ons nie. Jy was n regte olimpiese atleet en niks het jou meer opgecheer as n mexican wave nie. Jou plek is so leeg en jou boetie Rambo trek net so swaar sonder jou. Jy was n regte drama Queen en het geweet die hele huishouding draai om jou en jy het dit lekker baie misbruik mamma se liefie ding. Jou pa mis jou net so met jou jaloerse streep en al.
Niemand sal ooit n Didi kan wees soos jy ooit was nie my kind.
Jy weet daar waar jy nou by Liewe Jesus is dat jy onvoorwaardelike liefde ken en gekry het soos min kinders. Die beste was net goed genoeg vir my Didi.
Jy het in soveel mense se harte gekruip en die manier wat jy uit ons lewens uitgeruk is sal ons nooit ooit vergeet nie my blommetjie, saam jou is daar iets in mamma dood.
Net nog een soen,druk en lawwe truuk van jou is al wat ek vra vir die laaste keer. Jy het jou laaste daggie soveel geniet.
Jou plek is leeg my liefie. Het jou so lief onse lawwe Didi.
In ons harte,huis en alle memories sal ons altyd by bly.
Oneindige liefde Mamma,pappa,Nagel en Hill gesin.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort