Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
CANDI MYNHARDT
Message
IN TERE HERINNERING AAN CANDI
12 April 2022
Op 12 april 2022 om 03:35 het ons afskeid geneem van ‘n baaaaaie spesiale vierpotige meisiekind wat byna 13 jaar gelede deel van die Bridle / Mynhardt clan geword het en wat van dag een af ons almal se lewens met haar parmantige giertjies en hondemaniertjies omvergegooi het.
My liewe Candi, daar is nie genoeg woorde in die Hemel of op aarde om te beskryf hoe lief ons vir jou is, was en altyd sal wees nie. Of om te begin verduidelik hoe ontsettend baie ek (ons) jou gaan mis nie.
Jou plekkie langs my in die kooi is leeg, ou nooi. Die klank van jou honde snorkies wanneer jy slaap is tjoepstil en jou kosbakkie staan vir ewig leeg.
Nooit weer sal jy ons dou voor dag kom wakkermaak as jy wil gaan piepie nie. Nooit weer sal jy by ons kom “skinder” wanneer die bure se wille Jack Russell vermettel genoeg is om by ons huis verby te draf nie en nooit weer sal jy jou “butt wiggle wiggle” dansies uitvoer as iemand jou sterre krap nie.
So hartseer soos wat dit is om koebaai te moet sê, weet ons verseker dat jy nou by Oumie Ansie in die Hemel is en dat jy, Oumie en Sweetie-pie om daai groot boom speel sonder om ooit weer moeg te word nie.
Sê seblief vir Oumie en Sweeti ons verlang ons byna dood en dat ons nie kan wag om hulle weer te sien nie…
Mag jy saggies by Liewe Jesus rus my ou Nunu-pie tot ons paaie weer eendag kruis.
Ons love jou sommer baie, baie, baie emmers vol en ons sal jou NOOIT, OOIT vergeet nie
Jou Faantjie, Steven, Ouma, Oupa, Fudgi, Timmy en Tyrian.
xoxo
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort