Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
WILLOW MULLER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN WILLOW
14 April 2025
Ouvrou, babeloo jy sal gemis word. Ons het jou geken vir ‘n kort tydjie en in die kort tydjie het jy helemal diep in ons harte in gekruip.
Jy het die oulikse meow gehad as jy nou kossie wou gehad het dit het altyd geklink asof jy brei en almal wou jou op vreet omdat jy so mooi kom vra vir kossies en jy het dit vreeslik geniet.
Jy het laat weet as dit nou bed tyd is om te wag by die trappe dan moet ons maar op gaan en op die bed kom le saam jou. Waar jy was in die huis het jy altyd gele en dit het gelyk asof jy smile vir ‘n mens
Jy was sassy met die ander katte en hulle van die begin af laat weet hulle sukkel nie met jou nie. Jy het alles oor geneem en hulle het dit so aanvaar.
Jy kon so lekker by mens le en kom vra vir liefies en dit baie duidelik gemaak as jy nou genoeg gehad het van almal van ons en jy wou nou net slaapies, maar ons het min vir jou geluister en wou jou altyd net vashou optel en soen. Aan die begin wou jy niks weet nie maar ek weet jy het net op gegee met ons want ons kon jou optel en druk en soen nes ons wou.
Jou geaardheid was die mooiste gewees jy was die prinses gewees en alles het altyd so elegant gelyk as jy in die huis rond loop. Jy het ‘n kalmte om jou gehad en almal se dae vol dankbarheid gewees met elke dag wat ons saam jou gehad het
Albei jou mammas, ouma en boetie mis jou vreeslik baie. Die huis voel leeg sonder jou in dit. Odin en Sirius loop en soek waar jy is.
Jy het diep klein spore getrap in die huis en jy was een in ‘n miljoen gewees.
Dankie vir die tyd wat jy by ons was
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort