Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Muis
Message
Jy was nog altyd dapper ons ou poppie… Jy was die enigste oorlewende babatjie, na jou boeties en sussies kort na geboorte gesterf het. Toe jy die dag by daardie trappie val-val afgeklim het, het ons geweet dat jy spesiaal was en dat jy “guts” gehad het, en wou oorleef. Ons het geweet dat ons jou moet hou en dat jy deel van ons familie moes wees. Met jou verkleinde ou hartjie en misvormde ribbetjie wat die gevolg was van geboorte komplikasies, het jy elke dag na ons toe gehardloop met blydskap om ons te sien, en in die bakkie gespring waar jy jou koppie tussen pa of Lobo se bene gedruk het sodat hulle eers bietjie moes krap… As ek gese het: “Kom Muis, ons gaan ry!”, was jy in die kar, nog voor die deur behoorlik oop was. So klein soos wat jy was het jy gereeld saam met Patrysie slange en muise gevang en hulle doodgemaak. Jou stertjie het altyd gelyk soos ‘n helikopter wat wou opstyg soos wat jy hom in die rondte laat waai het. Jy het tussendeur amper twee keer in die visdam versuip en met trots volstoom in gips nog rondgehardloop na jy jou been gebreek het toe jy met die bure se vicious honde wou speel. Die kolletjie in pa se kamer waar jy geslaap het is nou baie leeg, want die bedjie waarin jy jouself so meesterlik kon toemaak onder die hoop komberse dat dit lyk of daar geen teken van ‘n hondjie in hom was nie, is nou weg. Pa gaan nou elke aand alleen moet opstaan om water te drink. Vir 9 jaar het jy ons harte gevul met vreugde en jy het ons regtig baie gelukkig gemaak. Jou ogies het altyd gestraal van liefde en opregtheid. Jy het in almal se hartjies ingekruip. Jy het geveg tot op die einde en ons kon in jou ogies sien dat jy nie wou doodgaan nie. Ou Muis soos wat pa gese het, jy is nou in die hemel want jy was ‘n regte ou engeltjie. Jy sal altyd in ons hartjies wees en ons sal jou nooit ooit vergeet nie. ‘n Deeltjie van my het ook doodgegaan toe jy in my arms gesterf het en soos wat pa vir jou gese het , na hy jou op jou wang gesoen het en jou kop vir die laaste keer gestreel het, oomlike voor jy gesterf het: “My ou kind, pa is lief vir jou hoor”, net so was ek ook lief vir jou… Sashqia Boshoff, . xxx — IN HERINNERING VAN MUIS. Muis was ‘n Fox Terrier X van Rustenburg.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort