Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Cairo Mouton
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN CAIRO
28 Junie 2016 – 2 November 2026
CAIRO,
Jy was altyd deel van God se plan om ons kind te wees. Jou naam kon nie jou groot gees en die manier waarop jy jou lewe geleef het, beter beskryf nie – THE VICTORIOUS!!!!!
My liefste varkie, my Cai, my seëningskind, my hartklop!!!!! Selfs die woorde ‘ware liefde‘ is nie genoeg om te beskryf wat ons met jou gedeel het nie. Die leemte wat jy agterlaat, is enorm!!
Elke oomblik van lag en speel, hardloop, kielies, swem, zoomies, frisbees, neusbloedings, stappies, tatas, rond ry, laat slaap en die heel lekkerste…ons cuddles.
Alles sal gemis en vir ewig gekoester word.
Nie net my hond nie. Jy was my siel se metgesel, My een-in-‘n-leeftyd-hond!
Ek lief jou oneindig en vir altyd!!!!!
— Van Mamma —
Pa se Varkie Seun.
Jy was aan ons geleen vir 10 Jaar en 4 Maande. Ons is so dankbaar vir die tyd saam jou.
Almal wie jou ken is lief vir jou en gaan na jou verlang. Jy’t soveel geluk gebring in ons gesin en wanneer ookal ons nie by jou was nie, kon ons nie wag om by jou te kom nie. Ons het gelewe vir jou en jy vir ons.
Die herhinneringe van jou sal nooit weg gaan nie. Ek mis jou my Vark en die plek wat jy in my hart het sal virewig aan jou behoort.
Rus in vrede my seun, tot ons mekaar weer sien.
Ek’s baie lief vir jou buffel.
— Van Pappa —
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort