Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BENGI
Message
Bengi
(My hart se punt)
Toe ek jou 13 jaar gelede alleen in die hoekie sien sit het van die hok in die “Pet Shop”, en jy nie soos al die ander Toy poms aan ons gelek het en probeer aandag trek het nie – het ek geweet; dat jy die een vir ons huis was.
Telkemale het ek gespot en vir jou gesê dat die R50.00 wat ek vir jou betaal het, my beste belegging ooit was en my oneindig geluk en plesier in die lewe gegee het.
Nie net was jy n mooi hondjie met n mooi ge-aardheid nie, maar jy was verskriklik gehoorsaam. Ek kan seker op my een hand tel wanneer ek met jou moes raas oor ietsie klein, en dit kan al ons vriende beaam.
Ek dink onmiddelik terug aan die benoudheid wat ek gekry het, as ek jou nie kon kry nie en jou moes soek op die werf en die blydskap in ons albei se oë as ons mekaar gekry het, was onbeskryflike vreugde en geluk.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort