Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Mika
Message
Aan die beste bokkie in die Wereld. Ons het jou vandat jy 1week oud is en het jou totsiens gesê sondag 12 Januarie, ma en pa se kind… Dit was die seerste seer vir ons, ons het alles probeer vir jou doen maar ons het geweet jou hartjie sou dit nie verder hou nie. Toe ek jou die laaste keer vashou het ek gevoel hoe jou hartjie al minder klop ons moes jou verlig het van jou pyn. Pa en Ma se honde seuntjie die verlange is alkla baie selfs nikieta, roxy en ou kimi treur oor jou (jou honde sussies en boetie) Katelynn loop die hele huis vol en roep… Ika, Ika, Ika. Dankie vir die beste vriend wat jy altyd vir ons was ek het party dae my hart met jou gesit en uitpraat (en gehuil) jy het my gesit en kyk en jou koppie in my nek kom druk so asof jy wou sê…. toemaar my ma ek is by jou…. Onthou net seuntjie ons lief jou oneindig baie en niemand sal ooit jou plekkie in ons harte kan vat nie. Jy was ‘n “yster” het altyd opgestaan as ietsie jou onder gekry het, maar ongelukkig was die pyn net te eina die keer vir jou. Ons mis jou vreeslik baie en dink elke sekonde aan jou, jou plekkie is leeg my seun. Lief jou vir altyd en ewig. xoxoxox
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort