Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BRUCE MIENIE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BRUCE
1 Julie 2025
My liefste Bruce,
Jy was my ware sielsmaat. Jy het nooit ge-judge nie, altyd verstaan, nooit niemand rejected laat voel nie. Jy was my steunpilaar. As dit nie vir jou was nie, was ek al in stage 4 kanker. Dankie my liefiekind vir die waarskuwing. Ek sal jou ewig dankbaar wees. Jy was mamma se Alles en ek mis jou warm lyfie in my bed.
Love you always and forever!
Mamma
My mooiste Bruce,
Vir altyd sal jy in my hart bly
Die een wat altyd bly was om my te sien
En geduldig by die hekkie vir my gewag het
Ek sal jou altyd onbeskryflik liefhê
Liefde Noenoe
Ek neem afskeid van jou Bruce. Ek sê met n baie seer hart “Totsiens my boetie”. Dankie vir die hond (vir my ‘n mensie) wat jy was. Dankie vir jou slobber soene. Dankie vir ons stoei speletjies. Dankie vir die howl saam met Noenoe. Dankie dat jy Mamma bygestaan het met haar kanker. Dankie dat jy diep in mense se harte geklim het. Ek gaan jou toertjies en jaag van akedisse mis. Ek gaan jou sagte velletjie mis. Ek gaan die hele jy mis en al ons memories gaan ek veilig in my hart bêre.
Chérri
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort