Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
NAKITA
Message
IN HERINNERING AAN NAKITA
Min mense sal ooit die ware liefde van ‘n 4-voet kind kan beskryf. En as jy een van die gelukkiges is wat dit kan doen, is jou lewe onvoorwaardelik verryk!
Nakita was werklik die beeld van ‘n beste vriend. Maak nie saak wat jy gedoen het of hoe jou dag was nie, Nakita was net pure liefde! Sy kon met haar bruin ogies enige iemand se dag ophelder. Sy was die een woef wat soveel mense se persepsie van die Amstaffs kon verander en positief met al haar liefde kon beïnvloed. Sy het ware liefde gewys, vreuge en goedheid uitgestraal. Nakita was die rede vir my opwinding in alles wat gebeur het, want sy was nie net my eerste vriend nie, sy was my beste vriend. Sy het die grootste plek in my hart. Nie net in my hart nie, maar in soveel ander mense se harte ook. Sy was presies wat mens hoop om in ‘n 4-voet kind te kry. Eintlik soveel meer. Sy het nie een ander persoon, hond of kat skade aangedoen nie sy het alles met oortuigende liefde gedoen!!
My Nakita jy sal altyd in my hart wees en sy sal altyd ‘n sagte, spesiale plekkie he.
Rus saggies my woef pappa is onbesryflik lief vir jou en sal jou eendag weer styf vashou
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort