Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

ROCKY MERCER

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ROCKY

12 September 2016 – 24 Oktober 2025

My liewe Rocky/Boeta/Seuntjie,

Mamma weet nie hoe ek oor jou afsterwe, gaan kom nie.

Jy was vir my geleen, mamma kon nie kindertjies hê nie, net kindertjies soos jy!
Vir wie gaan ek nou môre en nag sê en saam oogies (ons gebedjies) toe maak? Wie gaan die kussings van die bed af stoot en speel, die kussing krap tot jy tevrede was met daardie krap? Wie gaan nou op my bors lê en slaap, met wie gaan ek nou gesels en wat gaan luister en party keer vir my terug antwoord, wie gaan nou saam braai en ons eet so van die braai af??

Al ons spesiale oomblikke van lag en gesels, hoe jy my verstaan het en ek jou verstaan het? Hoe spesiaal jy was, net die beste. Wie gaan ek nou wil op eet van liefde en wie gaan my terug wil op eet van liefde, altyd by my nooit alleen gelos nie, ons twee was aan die hip geheg. Boeta wie gaan nou dit hadidas jaag uit die tuin en jy so trots gestaan het as hulle weg vlieg en mamma jou so prys.

Ek is regtig verlore sonder jou, jy was my ALLES in my lewe. Ek was so lief vir jou ek glo nie mense kind kan dit verstaan nie. Maar ek kan ‘n boek skrywe oor ons twee se liefde vir mekaar. Baie bly jy was vir my geleen, dit was die wonderlikste jare saam, vol liefde,lag, huil en alles saam.

Jou plek in my hart het ‘n geweldige leemte, seer en stukkend, die huis is leeg,
Die dag het ek nie so gou verwag nie, rus sag my Seuntjie en geniet om saam met Onse Hemelse Vader te wees en hou my plekkie warm tot ons mekaar weer sal sien.

Rocky lief jou so baie en mis jou. Met baie liefde Mamma

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za