Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
FUDGE MAZOLA
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN FUDGE
30 Junie 2025
Ons Fudgy budgy bum bum girl.
Woorde kan nie begin beskryf hoe ongelooflik geseënd ek en mamma was om jou ‘n huis te gee, ‘n virewig plekkie in ons hart en ‘n deel van ons “Ons teen die wêreld” nie.
Jy was ‘n dogtertjie wat gehou het van tummy rubs, walky talky en konstant gereed vir Sharky play. Jy het altyd geweet hoe om vertroosting te bring as ons ‘n rowwe dag gehad het, jy het altyd breed geglimlag en altyd die huis vol energie laat voel.
Jou trippe trappe tone onder ons voete het ‘n ritme gegee in die kombuis wat nou leeg voel, jy het hartsnare geprikkel met jou “presence”.
Jy was ‘n sussie waarvoor Lexi, Abi en Rosi nie meer voor kon vra nie, jy het liefde betoon en hul altyd in lyn gebring met jou skerp blaf, almal het geweet as jy in die vertrek was.
Jy sal vir altyd deel van ons bly, ‘n hondjie wat net bedoel was vir ons, een wat mamma altyd op haar tone gehou het met happie tax en altyd diep in ons siel gekyk het asof jy verstaan het wat ons vir jou sê.
Ons harte is baie seer, maar ons weet jy hardloop in die velde en is op n nuwe avontuur sonder enige pyne of ongemak.
Ons mis jou verskriklik baie, maar weet net een ding:”jy was ‘n blessing gewees, om jou ons hondjie en kind te noem sal vir altyd n eer bly en jy sal vir altyd ons bum bum wees”
Lief jou vir altyd
Mamma en Pappa
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort