Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ALLEGRO MARX
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ALLEGRO
2002 – 28 Augustus 2022

My liefste Allegro miaauwsie,
Ek sal nooit daai Saterdag in Oktober 2002 vergeet nie, toe ek met die eerste oogopslag geweet het dat jy myne is.
Met jou groot, groen oë en bont katlyfie het jy my hart daar en dan gesteel.
So het ons reis saam begin…deur ‘n matriek eindeksamen, 15 jaar se voltydse en deeltydse studies met baie trane en triomf, ‘n gebreekte hart (of 4), saam trek die onbekende in, asook die goeie en die swaar donkerte van die lewe.
Jy was die een konstante in my lewe.
My troos katlyfie wanneer ek op my alleenste gevoel het, op my hartseerste was en my lewe meer as een keer inmekaar getuimel het.
My bont katlyfie wat ook elke oorwinning en die bietjie soet van die lewe saam met my meegemaak het.
Jy was nog altyd en sal altyd die mooiste bont miaauwsie vir my bly (al het hulle gedink jy lyk soos ‘n aartappel op tandestokkies).
Jou plekkie is bitter leeg, maar ek bêre jou vir altyd diep, diep in my hart.
Dankie dat jy my miaauwsie en kameraad vir 20 kort jare was.
Al my liefde.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort