Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

NIKITA MARTINS

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN NIKITA 

18 November 2011 – 30 Desember 2023

Ons liefielyf, engelkind, skattewolles, care bear, dogtertjie! Ons harte is stukkend en gebreek.

Jy het so hard baklei en aanhou baklei teen al die slegte aardse dinge wat met jou gebeur het. Jy het so sterk gestaan deur al die goed wat die lewe na jou kant toe gegooi het en jy het elke keer nogsteeds net aanhou smile, aanhou opstaan, aanhou veg en aangehou om ons familie bymekaar te hou nadat Nookie ons verlaat het.

Jou vriendelike gesiggie met daai onvergeetlike wit lashes en die furball beertjie lyf met jou groot beertjie wol voetjies gaan ons elke dag van ons lewens mis. Ons kyk elke oggend en elke aand nog na ons horlosies om te kyk of dit nie dalk tyd is vir jou kosies sodat ons jou kan inspuit met jou medikasie nie.

As ons wakker word deur die aand soek ons jou nogsteeds op jou bedjie om te kyk of jy okay is en of jy gemaklik is en of ons jou nie net dalk gou nog een laaste maag krappie kan gee om daai groot smile net nog eenkeer te kan sien nie.

Ons speel nogsteeds jou rustige Dog TV YouTube musiek sodat ons naby jou voel en sodat ons weet daar het ietsie van jou agter gebly hier by ons sodat ons net weer bietjie beter en half normal kan voel in hierdie lee huis wat net nooit ooit weer dieselfde sal wees sonder jou lewendige bruin ogies, roggel lyfie, groot wol voete en rooibruin snoetjie nie.

Ons hoop dat jy en Nook weer kan rond hardloop en baljaar nou dat julle weer saam is. Ons hoop dat jy niks meer pyn en lyding het en geen scars oor het van al die operasies en die diabetes en die kanker nie. Ons hoop dat jou wol pels weer so pragtig lyk soos voor jou haartjies begin uitval het. Ons hoop dat jou pragtige ogies weer behoorlike kan sien.

Ons het nodig om te weet dat jy ons gaan kan herken wanneer ons mekaar weer eendag sien! Sodat ons jou weer sal kan maag krappies gee. Sodat ons almal weer saam kan wees. Sodat ons dan weer ons hele familie bymekaar kan he om al die gebreekte stukkies weer eendag heel te kan maak en dat ons dan trane van blydskap sal huil eerder as die hartseer, eensame trane van verlange wat nou elke dag oor ons wange rol. Dat jy en Nook weer uit volle bors uit met ons kan gesels en dat ons weer as ‘n gesin lang stappies kan gaan aanpak sodat julle vir ons daardie kant van die reenboogbrug kan wys waar Shatzi en Kasha ook nou baljaar.

ONS MIS JOU MY ENGELKIND!

 

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za