Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
DOLCE MARAIS
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN DOLCE
28 Junie 2019 – 21 Februarie 2025
Ons het jou beskryf as ons “glas half vol” seuntjie.
Dis hoe jy gelewe het, jy het die beste van elke dag gemaak ongeag enige veranderinge in jou omgewing. Reën dae het jou nie gestop, jy het ‘gedans’ in die reën.
Elke oggend was gegroet met jou soene, elke aand was geseën met jou ‘cuddles’. Daar was nie ñ hoekie van die huis wat jy nie geniet nie, daar is nie ñ vertrek wat nie ñ bal van jou in het nie. Ons het nou ñ huis, hoek tot hoek propvol herinnerringe en balle, maar wat nou op een plek bly lê.
Ons nuwe realiteit is hartseer oggende, vraag gevulde dae en eensame aande, want jy my seuntjie is weg. Ons hou nie van ons realitiet nie. Ons praat baie oor jou, huil vir jou en ons hartjies pyn van verlange.
Dankie vir wat jy ons geleer het, ons probeer maar sonder jou is dit moeilik om ons glasies half vol te kry. Een ding is seker my Dolce, As die Woordeboek ñ prentjie boek was, was jou foto beslis langs die woord; perfek.
Ons het jou so lief. Mamma, Anke en Aiden
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort