Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
CHERI MARAIS
Message
In herinnering aan Cheri Marais
Shih-tzu dogtertjie gebore 13 Maart 2009 – 29 Oktober 2019 (10jr 7 maande)
Cheri ons meisiekind met die mooi swart kraal ogies, ons sal nooit die eerste dag vergeet toe ons jou in Alberton gaan haal het nie, jy wat so alleen met jou pienk strikkie op die stoep van die Wendy huis waar jy gewag het vir jou nuwe mamma en pappa on jou te kom haal. Jy was die honde kind met die mooiste persoonlikheid, altyd vriendelik en so liefdevol wat net altyd vrede en liefde wou he.
Cheri Peri ons mooiste Poppe lop met jou mooi kraal ogies jy het vandag jou hemel vlerkies gekry 29 Oktober 2019 on 11h20. Mamma het by jou gestaan tot jy oor die honde hemel bruggie is. Mamma en Pappa se hart is stukkend.
Jy met jou liefdevolle sagte ge-aartheid wat altyd vir almal omgegee het en lief was al het jou honde maatjies jou mal gemaak. Jul het altyd so lekker gespeel. Ons kon nie glo toe jy die hart problem kry nie en dat dit al so groot problem was nie. Jou ligaampie het dit nooit eers gewys nie. Ons het als probeer om jou net ‘n bietjie langer by ons te hou. Jy Cheri Peri het so hard saam probeer om net by ons te bly. Al was jy hoe siek die laaste tydjie het jy nog jou koppie gelig as ons met jou praat en jou pragtige stertjie gewaai. Mamma gaan jou mis en onthou hoe ons in die aand lekker koue water saam gedrink het. Jou geselsies (blaffies) wat jy altyd gegee het as jy ons soek of hallo sê. Wens so ons kon jou net nog ‘n rukkie langer by ons hê en liefde gee wat jy altyd so baie vir almal gegee het.
Rus sag my mooi Cheri Pop ons gaan jou so baie baie mis. Lief jou so baie.
Mamma en Pappa.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort