Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

REXIE DU PREEZ

Message

IN HERINNERING AAN REX

Rexie was nie n gewone hond nie. Hy was n metgesel, n beskermer, n maatjie. Soms was hy knorrig, soms was hy n bedelaar.  Hy was n lojale kind in die huis. Hy het almal laat weet dat hy eintlik die baas van die huishouding was. Hy het niks daarvan gehou om by die huis te bly nie. Hy het op n eetstaking gegaan.

Hy was n edel hond. Trots en vier en dit is hoekom hy n koninklike naam gekry het. Hy was n een- man  hond en was nooit baie ver van JAB se voete  af nie. 

Ek het sy ma geword en hy het vroeg oggend vir my laat weet dat hy honger was en vir my gestaar tot ek my oe oop gemaak het. Beyers was sy boeta en het was baie opgewonde as hy Beyers se naam gehoor het.

Sy beste tyd van die dag was om 16h15 wanneer hy vir JAB daarop attent gemaak het dat dit tyd was vir sy daaglikse stappie. Hy was so opgewonde dat sy blydskap die hele buurt laat weet het.

Hy het ook van kar ry gehou. Hy het dikwels saam gegaan Bela Bela toe. Maar net die ander honde gegroet en dan by sy pa kom le.

Hy het elke aand in sy bed in JAB se kamer geslaap.

Hy het ook in die huis sy outoriteit laat geld en Lizzie baie kwaad gemaak wanneer hy sy been lig om te laat weet dit is sy huis.

Hy het in sy lewe heelwat mediese sorg gehad, en elke keer was ons baie besorgd oor hom.

Ons is van Oktober af baie hartseer toe ons verneem het dat hy terminaal was met klierkanker. Ons vee arts, dr Dean de Kock het baie mooi verduidelik hoe die proses sou verloop maar ons het dit nie werklik geglo nie, of liewer ons wou nie. Hy het voor ons oe al hoe sieker geword, en maerder. Almal het gese ons moet hom nie laat ly nie, maar uiteindelik kon ons nie meer nie. Ons moes feite in die gesig staar. Hy is op 16 Julie oorlede.

Ons mis hom, ons treur. Dit is asof ons hom nog op die houtvloere hoor klik klik. Ons huil saam, en alleen.  Sonder Rexie is die lewe baie moeilik.

Dankie vir die vreugde wat jy was liewe Rexie! Jy het nooit op gehou om jou stertjie te waai nie! 

Van Jab du Preez, sy pa en Marie-Helene Maguire, sy ma.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za