Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MUFASSA LUDICK
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MUFASSA
9 Maart 2017 – 18 Julie 2025
Ons sagte beskermer en vrolike metgesel.
Vir net oor agt pragtige jaar, het Mufassa ons lewens verheerlik met onvoorwaardelike liefde, lojaliteit, en warmte. ‘n Groot bundel liefde toegedraai in pels, het hy ons meer gegee as wat ons ooit kon vra-respek, beskerming, en vreugde in elke oomblik.
Ons mis die geluid van sy groot pote wat soek vir vars water in die bad, die fonkeling in sy oë wanneer ons huis toe kom, en die troosende teenwoordigheid wat hy in elke vertrek gebring het.
Mufassa was ons stille beskermheer-altyd naby, altyd sorgsaam. Sy beeragtige drukkies en deurweekte soene was genesende, onvergeetlike geskenke van liefde. Hy het die kinders met suiwer vreugde gegroet en die hardloopklub by die heining met sy kenmerkende entoesiasme verwelkom. Sondae voel nou stiller, sonder sy psalmagtige lied wat saam met die kerkklokke weerklink.
Ons vra steeds, “Hoekom jy?” Maar diep in ons harte weet ons jy is vry – wild en gelukkig aan die ander kant van die reënboogbrug. Tog loop die pyn van jou afwesigheid diep.
Geen harige kind sal ooit die ruimte vul wat jy in ons harte gelos het. Ons onthou hoe jy slim jou lekkernye weggesteek het nadat jy ekstra’s van jou suster ontvang het, altyd haar beskerm. Jou middagete-houer in die yskas bly vol, ‘n stille herinnering aan die liefde wat ons steeds vir jou koester.
Dankie, Mufassa, dat jy ons familie, ons beskermheer, ons vreugde was. Ons het jou eindeloos lief. Jy word elke enkele dag gemis.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort