Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MIA LIEBENBERG
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MIA
7 Maart 2011 – 13 Junie 2021
Mia, jy was letterlik my beste maatjie gewees. Jy was my skaduwee, jy het my laat beter voel op dae wat jy nie eers geweet het dis nodig nie.
Ek mis jou so baie. Ek sal vir die res van my lewe na jou verlang.
Ek wens ek kon jou seer weg vat sonder om jou te laat gaan het. Ek soek jou om elke hoek en draai, by my voete en op die bed. Dit was altyd ek en jy. So opgewonde soos wat jy was om my te sien as ek by die huis gekom het, so opgewonde was ek om jou ook te sien.
Ek wens jy was nog by my. Ek is lief vir jou Mia-Muis, niemand of niks sal jou plekkie in my hart kan vol maak nie. Ek weet jy’t nie meer pyn of ongemak nie. My hart pyn. Net jy sal dit beter maak.
Ek hou vas aan die herinneringe van jou en die liefde wat jy my gegee. Dankie vir alles, jy’t meer vir my in die 10 jaar gedoen as wat enige iemand sal kan weet of verstaan.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort