Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
TRIXIE LARIA & JEANDRE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN TRIXIE
21 Augustus 2003 – 24 April 2023
My liefste Trixie, ek het al jare terug probeer om te begin voorberei, want ek het geweet die dag gaan kom. Maar toe die dag kom, het dit gevoel die tyd was hopeloos te min en dit het my plat geslaan. 20 jaar was te min.. vir die eerste 7 jaar het jy na my gekyk.. my beskerm teen die “groot monster”, my getroos as ek hartseer was en my opgepas as ek nie lekker gevoel het nie.. jy was my skaduwee.. my soldaat.. toe kom Jeandre in ons lewens. En ons was ok.
En toe Muis, toe begin jy grys raak en jou jare het begin wys.. toe was dit ons beurt… die laaste 13 jaar was dit ons beurt om jou te beskerm, en na jou te kyk met al die liefde binne in ons. Mamma se hartjie loop oor met liefde vir jou. En ons harte is stukkend. ‘n Deel van ons is weg vir altyd. Hoe gaan ek aan sonder jou..?
Maar Trix, Ouma wag vir jou in die Hemel en
Ouma sal jou oppas tot dat ons weer ontmoet my liefie..
Dankie vir 20 jaar se liefde, jy was my kind en my beste vriend…
Ons het jou lief met alles..
Ons sal jou mis met alles..
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort