Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
NALA KRIEL
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN NALA
25 Desember 2014 – 29 Junie 2026
My liefste Nala Kampala-sussie, my mooie meisiewoef.
Ek was daar toe jy jou eerste asem gehaal het, en ek het jou vasgehou toe jy jou laaste asem uitblaas. Dit was die moeilikste totsiens wat ek nog ooit moes sê. Jy was nooit ver van my af nie. Waar ek was, was jy ook. Nou is jou plekkie by my voete leeg… en die huis voel so verskriklik stil, selfs ou Fudge het stil geword … ‘n Stuk van my hart het saam met jou gegaan, my pop.
Ek mis jou vreeslik baie. Ek mis jou ogies wat altyd na my gekyk het, jy was ons aandag vraat…ek mis hoe jy altyd met Vlooi geraas het wanneer sy by die huis inkom. Dis vreemd hoe mens selfs die klein dingetjies die meeste mis. Maar tussen al die hartseer is ek dankbaar. Dankbaar vir elke dag, elke stap, elke drukkie en elke herinnering wat ons saam gemaak het. Jy het my lewe mooier gemaak net deur daarin te wees. Ek troos my met die gedagte dat jy nou weer saam met jou mamma Bella, pappa Dino en boet Ozzi is.
Hardloop weer sonder pyn, speel weer soos toe jy jonk was en wag vir my daar waar die gras altyd groen is. Vlieg vry, my mooiste engel-teef. Dankie vir 11½ jaar van onvoorwaardelike liefde. Jy sal vir altyd my hart se hond wees.
Ek sal jou vir altyd liefhê.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort