Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BENJI
Message
IN HERINNERING AAN BENJI
My liefling Engelkind
My hart is swaar want jy is weg…. so sonder dat jy aan my ‘n teken gegee het om voor uit te kyk.
My seun ek weet dat jy nou in die hondehemel rondhardloop en jou bokspringe maak en jou been teen elke moontlike boomstam lig maar jy kan maar liefkind want jy is nou vry van die eina wat jou so vinnig by my weggeneem het.
Ek huil elke dag oor jou my Bulletjie en dink elke oomblik van die dag aan jou. Hoe kan ek ooit daardie liefdevolle gesiggie en sagte lyfie vergeet?
Gelukkig het ek al die kosbare herinneringe wat ons twee saam deurgemaak het; gelukkig kon ek jou vashou, jou koppie en pensie vryf en met jou praat terwyl jy die hede vir die ewige verruil het. Dit maak my so hartseer as ek daaraan dink Bulletjie maar ek was daar vir jou in jou sterwensuur.
Ek sal jou altyd liefhê my seun en sal jou nooit ooit vergeet nie.
Jy was my “Prince Charming” gewees. Ek het jou met my hele hart en siel liefgehad Benji Bulletjie Krulkop Kriel.
Jou Mamma
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort