Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
CHIPPIE
Message
Liewe Chippie
Dankie dat jy my soveel vreugde verskaf het, saam met my geslaap het en my beste vriend was.
Jy het elke aand so uitgesien na jou peppermentjie. Ek het probeer om vir jou ‘n wonderlike Baas te wees. Ek het net die beste en duurste kos vir jou gekoop. Ek het my belofte gehou aan Mamma Jet om agter jou te kyk tot die dag van jou dood. Jou blaffie om al die kuier mense te verwelkom is nou stil. Ek gaan jou baie mis,as ek tye alleen was, kon ek met jou praat. Niemand om meer te blaf vir die voetgangers in die straat nie. Jy was so lekker vet van al die lekker eet en ek het geweet jy is gelukkig. Ek onthou die insident een aand terwyl ek geslaap het, het een van die drade van my radio ‘n kort sluiting veroorsaak en my kombers het begin brand. Jy het my wakker geblaf, en so my lewe gered.
Getrou het jy gewag en geblaf as Oubaas van die werk afgekom het, dan het jy geweet nou moet Esther nog kom, dan het jy by die deur gele en wag, sodra sy stil gehou het en die hek is toe, het die deur oopgegaan en jy kon nie wag om in die tuin te gaan hardloop nie.
Onthou ek was baie lief vir jou en het baie opofferings gemaak om naweke nie weg te gaan nie, sodat jy nie alleen moes bly en na my verlang nie. Lekker rus tot ek jou weer eendag sien.
Al my liefde Pappa Koos.
*******************************
Tata Chippie nou is daar niemand om mee te raas as jy my plantjies plat getrap het nie.
Esther
********************************
Tata Chippie met wie moet ek nou raas, as jy nie wou ophou blaf nie Oubaas Tata Chippie my hartjie is ook seer. Ek gaan jou mis as ek elke Donderdag die woonstel gaan skoonmaak.
Lina
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort