Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BOETIE KONIG
Message
IN HERINNERING AAN BOETIE
My Boetie lief, waar sal ek begin? Ek wil dankie se vir al jou liefde, die liefde wat jy vir Sussie en myself gegee het en hoe jy ons beskerm het met vreemdelinge in die erf. Ek hoop jy is baie gelukkig by al jou nuwe maters in die hemel want ons verlang ongelooflik na jou en Sussie se ook baie baie baie liefde. Sussie mis jou baie en sit by die venster en wag dat jy moet huis toe kom. Boetie lief, stuur asseblief ‘n “katte-liefde” boodskap vir Sussie en se dat jy gelukkig is en geen pyn het nie en dat jy haar ook baie mis. Se asb vir haar sy moet rustig wees en alles geniet soos voorheen. Sy moenie oor jou bekommerd wees nie want jy is nou in die hemel en daar is net pragtige dinge daar. Se vir haar eendag sal julle altwee weer lekker saam speel in die hemel en weer wees soos die “ou” dae.
My Boetie lief, rus lekker en nogmaals dankie vir al jou liefde, die lekkerte as ek vir jou Catnip gegee het en hoe lekker ons in die tuin gespeel het en bome geklim het. Lief jou oneindiglik my kind en jy sal altyd in my en Sussie se harte wees. Jy sal altyd spesiaal wees vir almal in die hele familie.
Liefde, Sussie en mamma Hanlie XXX
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort