Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

ARCHIE KOCK

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ARCHIE

3 Maart 2020  – 25 Mei 2026

My liefste Kitty,

Ek weet nie hoe ek totsiens moet sê vir ’n stukkie van my hart nie. Ek gaan jou so verskriklik baie mis.

Dankie dat jy daar was vir my in my seerste en donkerste tye, toe woorde nie genoeg was nie het jou teenwoordigheid alles net ’n bietjie beter gemaak. Jy was nie net my kat nie – jy was my soul pet, my maatjie, my veilige plek.

Ek gaan jou meow deur die huis mis, hoe jy altyd vir my gewag het om huis toe te kom, en ons klein strekies saam elke oggend en aand. Ek gaan alles van jou mis.

Jy het vir my meer liefde, troos en geluk gegee as wat jy ooit sal weet. Nou is jy veilig. Nou is jy sonder pyn. Maar ek wens nog net vir een laaste drukkie, een laaste meow, een laaste oomblik saam met jou.

Dankie vir elke herinnering, elke purr, elke stukkie liefde. Ek sal jou vir altyd onthou. Ek sal jou vir altyd liefhê. En ek sal vir altyd ’n deel van jou saam met my dra.

Liefste Archie,

Een jaar na jy jou eerste asem geskep het, het ek deel geword van jou lewe, en jy deel van myne, ‘n daaglikse roetine, ‘n daaglikse liefde en ‘n daaglikse herinnering van vreugde.

Jy sal vir altyd ‘n baie spesiale plek in my hart hê en ek sal altyd jou maniertjies en gewoontes koester, alles wat jou die katjie gemaak het wat jy was het ‘n groot liefde in my hart laat ontwikkel vir jou.

Ek sal jou nooit vergeet nie,

Rus sag liefste Archie

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za