Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
RHAENYRA KILIAN
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN RHAENYRA
23 Mei 2025 – 4 September 2026
My liefste Rhaenyra, my klein prinsessie.
Ek weet nie hoe om totsiens te sê vir ’n baba wat nog net een jaar oud was nie. Jy was nog veronderstel om vir baie, baie jare by Mamma te wees. Ek was nog veronderstel om jou te sien grootword, jou te bederf, jou stoutigheid te hanteer en elke aand dankbaar te wees dat ek jou het.
Jy was nie “net ’n kat” nie. Jy was my baba. My klein meisiekind. Jy het ’n stukkie van Mamma se hart saam met jou gevat wat nooit weer dieselfde sal wees nie. Ek wens ek kon jou nog een keer vashou, jou soentjie gee en vir jou sê hoe ongelooflik lief ek jou het. Ek hoop jy het geweet. Ek hoop jy het elke dag gevoel hoe baie jy vir Mamma beteken het. Dankie dat jy vir ’n kort rukkie my wêreld mooier gemaak het. Dankie vir elke pootjie, elke kykie, elke klein geluidjie en elke oomblik wat ek jou kon liefhê. Al was jou tyd hier heeltemal te kort, was jy vir altyd deel van my lewe.
Mamma is jammer dat ek jou nie langer kon beskerm nie. Ek sou enigiets gee vir nog ’n dag saam met jou. Hardloop nou vry, my klein Rhaenyra. Geen pyn nie. Geen vrees nie. Net sonlig, sagte gras en eindelose plekke om rond te hardloop. Mamma sal jou nooit vergeet nie. Jy sal altyd my klein prinsessie wees, en ’n deel van my hart sal altyd aan jou behoort. Tot ons mekaar eendag weer sien, my liefste meisiekind. Mamma en pappa is oneindig lief vir jou.
Vir altyd. Rus sag, Rhaenyra.
Jy was geliefd. Jy is geliefd. Jy sal altyd geliefd wees.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort