Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
HANS KAHN
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN HANS
19 November 2021
Briefie vir Hansie:
My liefste seuntjie, jy was ń ster in ons lewe en altyd ń gelukkige gesiggie wat regtig “in the moment” gelewe het en nooit kwaad was iemand anders vir ń naweek na jou en Nina moes kyk nie.
Jy het ons baie vreugde en plesier gegee en ons is dankbaar dat jy en jou sussie Nina al duisende kilometers saam met ons op vakansie kon gaan en dat jou voetjies al in die sand kon loop en jy ook die branders op jou lyfie kon voel.
Ons sal jou nooit vergeet nie my bulletjie en die seuntjies Eon en Sameul mis jou ook al klaar soooo baie ❤️.
Mamma en Pappa weet dat waar jy nou speel is jou lyfie gesond en is jy baie gelukkig.
Dankbaar vir AMAZING JARE saam met jou en een van die dae gaan jy en Ryno lekker bymekaar wees daar in die LongTom pas se klowe waar die mistige weer jul saam kan snoer vir altyd !!
Ons gaan jou assies na hom toe neem agter op die motorfiets, want motorfiets het jy net gery toe ek jou kon vashou op my skoot.
Lief jou baie my seuntjie-lyf ❤️
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort