Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Jenna
Message
~Die Afhanklike~ “Al kan jy nie praat nie, kan ek vrae in jou oë sien; ‘Groet my asseblief, ek het jou gemis, wees lief vir my, ek is altyd lief vir jou, maak die deur vir my oop, ek moet jou pla, ek kan dit nie self doen nie, ek het jou nodig’. Al kan jy nie praat nie, kan ek vrae in jou oë sien; ‘Groet my asseblief, ek het jou gemis, speel met my ag asseblief, soen my & druk my, maak vir my kos, ek vra so mooi, ek kan nie vir myself maak nie, ek het jou nodig’. Al kan jy nie praat nie, kan ek vrae in jou oë sien; ‘Groet my asseblief, ek het jou gemis, ek voel nie lekker nie, neem my dokter toe, maak my gesond, ek wens dat hy kon, ek kan nie self by hom uitkom nie, ek het jou nodig’. Al kan ek nie praat nie, kan ek antwoorde in jou oë sien; ‘Groet my asseblief, ek gaan jou mis, jou hart breek in stukkies, ek weet dis seer, jy was net goed vir my & ek weet jy is lief vir my, ek kan nie die pyn self verlig nie, ek het jou nodig… meer as ooit’. Ons mis jou! —- Margo —-
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort