Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Jenna
Message
Jenna… Ek mis jou baie… Ek kom by die huis vandag en jy is nie daar met jou wikkelende lyfie & stert wat duisend keer heen en weer waai nie Ek mis dit dat as ek gaan slaap ek eers jou moet laat opskuif sodat ek plekkie op bed het… Ek mis dit dat jy my paar keer elke aand wakker gemaak het sodat ek vir jou ‘n beentjiekoekie kan gee (ek word nou kort-kort wakker uit gewoonte)… Ek mis dit dat jy by die kantste gangetjie gaan blaf sodat ek uitkom & jou inroep huistoe… en vir wat?? Vir ‘n beentjiekoekie… Ek mis dit as ek met pa en ma praat, jy so blaf dat mens nie kan hoor nie – Ek weet ek mag met niemand praat nie – net met jou… Ek mis dit dat jy as ek Sondag middag te lank slaap na jou sin, jy op my spring en begin blaf sodat ek opstaan… Ek mis dit dat jou hondekosbolletjies die kamer vol le omdat jy dit optel in jou mond en gaan neersit sodat jy dit daar kan eet… Ek mis dit dat jy nie water kon drink sonder dat die kombuisvloer pap nat was nie… Ek mis dit om honderd keer per dag die kosbolletjies terug te gooi in jou kosbak nadat jy dit met jou neus uitgegooi uit – sekondes na ek dit teruggooi, dan het jy dit weer uitgegooi… Ek mis jou stamp teen die agterdeur wanneer jy wil gaan slaap en ek te lank vat om vir jou ‘n hondebeentjie te gee… Ek mis jou sagte ou lyfie – jy het die sagste pels gehad wat ek al ooit aan ‘n hond gevoel het… Ek mis ons Sondag spelery met die toue op die gras… Ek mis dit om vir jou lief te wees en jou te versorg – Sal jou altyd mis…
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort