Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
PRINS
Message
IN HERINNERING AAN PRINS
Ons geliefde Prinsie
My baby, ons harte is so seer dat jy ons so skielik verlaat het. Prinsie jy was ‘n kind vir ons, soos ons eie seuntjie, en ek weet nie hoe groet ouers hulle eie kind nie.
Met die seerste pyn in ons harte, weet ons ook hoe baie ons jou lief het. Woorde kan nie die liefde vir jou eie kind beskryf nie.
Prinsie jy was vir ons geleen vir 9 jaar, 9 jaar van volle verassings, malkoppie dae, toe jy die katte so jaag, en voor die hek staan en blaf wanneer jy weet die familie is op pad.
Baby, jou blaf gaan ons so mis, die gesiggie wat altyd so vir ons loer wanneer die voordeur oopgaan. Die lee matjie voor die tv, le jy steeds daar met jou groot bruin ogies en staar na ons met jou stertjie wat jy so gelukkig le en waai.
Prinsie, toe jy altyd saam ons dorp toe gegaan het, en saam by almal gaan kuier, ons was “die DRIE” gewees.
Prinsie ek hoop jy jaag nog jou stert so daar bo vir Jesus se plakkie en ek hoop jy jaag die katte wat die voeltjies op eet.
Ons huis is stil, ons harte seer, maar diep in ons, weet jy, jy is op jou gelukkigste, ons gaan weer jou gesiggie sien wat so deur die deur loer en jou geblaf hoor as ons op die voetpaatjie stap.
Prins ons is ongelooflik baie baie lief vir jou en mis jou vreeslik baie!!
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort