Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
PISTON JANSE VAN RENSBURG
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN PISTON
9 April 2011 – 15 Desember 2025
“Ja my seun.
Vir 15 jaar om en by was jy deel van ons lewens. Nog voor my vrou en kinders was jy al daar en my orals rond karjakker.
As die deur oop gaan is jy in.
Saam was jy met my eerste flat eerste kar net bietjie minder as omtrend die hele helfte van my lewe was jy deel daarvan
Nou moes ons groet.
Jou lyfie, bene, oë en ore wou net nie meer nie.
Alhoewel jy nie wou opgee nie.
Jou hartjie was nog sterk en gesond maar die res wou nie meer nie.
Maak nie saak hoe hard jy en ons geveg het nie.
Ek het altyd gevrees die die dag iewers in my lewe gaan moet kom.
En ek het geweet hy kom. Maar jyt swaar gekry. Jy het maande laas geblaf en jy kom nie meer hek toe as ons tuis kom nie.
Ek weet jou lewe was geen meer plesier vir jou nie. Jy kon nie meer self op kom of gaan lê nie.
Ouderdom het jou gevang my seun.
15 jaar se plesier en herinneringe sal ek altyd onthou en koester in my hart.
Lekker bal speel in die honde hemel my seun.
Sal jou nooit vergeet nie.”
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort