Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

MIA JANEKE

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MIA

20 November 2011 – 1 September 2024

Ons 4 poot, liefie lyfie, meisiekind.

Ons harte is stukkend – so onverwags het jy ons verlaat. Jou sagte, warem lyfie word gemis. Jou spesiale le plekkies/bedjies is leeg, maar ons harte is gevul met jou warem liefde deur die jare. Jou oe wat altyd met liefde gepraat het. Jou stertjie wat omtrent in die rondte getol het van blydskap as jy ons gesien het, met sagte geluidjies van blydskap.  Daai groot nat neusie, mooiste lang ore en sage pels, jy was so spesiaal Mia’tjie. Jy was nie ‘n woef in ons huis nie, jy was die mees lojaalste 4 poot kind wat ons soveel liefde gegee het.

Jou stap sessies veral in die laaste tyd saam met jou Pappa, hy mis dit baie. Jou opgewondenheid as ons vra “gaan ons stap?” Jou lyfie en gesiggie het boekdele gespreek – jy het jou stappies so geniet, veral as jy die reuk van die hasies in die estate geruik het. Dan was jy uit jou element, met ‘n eksta huppel en hop in jou stap. Jy het die lekker kossies en treats gekry – altyd met liefde jou bederf, en jy het so lekker daaraan gesmul. Jy het nooit ‘n groep foto gemis nie, altyd voor almal kom sit. Deel van die familie en vriendekring. Jy was ‘n dierbare 4 poot kind. Ons is en sal altyd baie lief wees vir jou. Ons sal JOU altyd saam met Babsie, Rubish en Tinker in ons harte bere.

Ons het jou gevul met al ons liefde en aandag. Ons sal jou altyd mis en liefhe, en wens jy was naby. Dankie vir jou geleende tyd aan ons, byna 13 jaar. Jare gevul met soveel liefde. Rus sag Mia meisiekind –  ons trane rol gereeld oor ons wange.

Baie liefdetjies Mamma Christine en Pappa Johan Janeke.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za