Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MILA JACOBS
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MILA
16 September 2026
“Totsiens is nooit maklik nie…
Daar is ‘n skaduwee wat al die vreugde wat jy in ons lewens gebring het, volg. Ons het onlangs opgelet dat jou elke beweging stadiger word, maar dat jou hart nog warm klop. Ons was nie minder lief vir jou nie. Dalk was ons selfs meer, want ons weet dat honde een van die lewe se grootste geskenke is & hul kort tydjie op aarde is een van die grootste tragedies.
Jy het ons geleer om in die oomblik te lewe, om nooit wrokke te koester nie, die belangrikheid van speel, om jouself te aanvaar, letsels & al, & meer so om onvoorwaardelik lief te hê. Jy het ons onlangs laat weet dat tyd nie joune is nie & dat die skaduwee jou amper oorweldig.
Hartseer het ons oorval & daar sal baie oomblikke wees waar ons vergeet om asem te haal, te dink of te praat. Maar in daardie oomblikke sal ons met volle sekerheid weet dat ons die onherroeplike voorreg gehad het om lief te wees vir die mooiste Mila-hond wat ooit geleef het.”
My hart is seer & die huis voel so leeg sonder jou. Dankie vir jou ongelooflike vriendskap, nou kan jy saam met die engele slaap!
Van Johan, Alicia & die hele Jomp familie.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort