Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

BOETIE IZAAKSE

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BOETIE

Julie 2003 – 28 September 2021

 

 

Boetie, ek kan ń boek skryf oor watse voorbeeldige kat jy in my lewe was. ń Voorbeeld vir menigde huis katte.

Jy het in my lewe gekom op ń skrale 6 weke oud. Jou uit ń kar se kattebak gaan haal. Jy was liefde met die eerste oog opslag. Jy’t seer gekry toe die kar jou raak gery het, en jou prag stert verloor. Jy het die ander katte geleer om nooit in die straat te gaan nie want jy’t geweet, daar gaan ons katte seer kry.

Jy’t geweet wie is jou pa. My geantwoord as ek jou roep, by my kop geslaap, jy’t gepurr soos ń diesel enjin, my soms wakker gesnork. Die tye wat ek en jy saam gedans het op jou gunsteling musiek – Lovesongs. Saam my in die bad gesit en ons saam bad geniet. Mense kon nie glo wat hulle sien nie.

Maar toe raak jou stem stil na jy jou gehoor verloor het, maar jy was steeds spesiaal vir my. Jy het ook jou oog verloor na ń seldsame siekte. Steeds was jy my PRAG KAT, en na aan my hart, maar die laaste maand word jy blind in jou enigste venster na jou siel, en kry ook dimencia.

Ek wou jou nog 18 jaar by my hê, maar moes ń besluit neem wat my ń maand gevat het en dit was nie maklik nie. Ek moes doen wat die beste vir jou was.

My hart was uitgeruk op 28 September 2021 om 17:20 toe jy die reënboog oorgesteek het. Dit is steeds bitter moeilik. Die ander 8 mis jou maar ek mis jou die meeste.

Rus in Vrede my Boetie kat!!!

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za