Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ANGEL IZAAKSE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ANGEL
2008 – 30 Oktober 2025
My Angel,
Jy het 17 jaar terug op my pad gekom op n skrale 1 jaar oud, die mooiste kat, fluffyste kat, mooi geaardheid en my lewe kom verander.
Hoe ek elke keer n slag gehoor het, en dan op jou afgekom het, hoe jy n dosyn eiers kon eet, skelm van die tafel af geklap, en jou onskuldige gesig. Hoe jy elke more kom vra het vir n rou eier, en jou uiterste liefde vir rou vleis en biltong.
Hoe jy in die aand op my skoot kom sit en slaap en jy my nie vir n sekonde alleen wou los nie, jy my by die kar kom haal na werk en vir my inwag stert in die lug vooruit stap. Hoe jy elke aand met slapenstyd op my bed sring en dan met my lepel le en my soms wakker snork met jou lyfie onder die duvet en jou kop op my kussing – jy was nie n kat nie, jy was soos n mens, my kind! Die winter maande hoe ek jou styf teen my gehou en vry heyt in die bed om my warm te hou, what a blessing was jy nie.
Maar op 29 Oktober 2025, het jou heupe finaal ingegee en jy het gelei, die medisyne wou nie meer werk nie. Op 30 Oktober, moes ek daai finale keuse maak, n dag wat ek geweet het sou kom, maar was nooit daarop voorberei nie, mens is nooit.
Ons trip in die kar met jou op my skoot en hoe jy my in my gesig kyk, het my gebreek, daai was ons laaste oomblikke saam, maar ek koester die 17 jaar wat jy aan my toevertrou was. Mooiste memories.
My mooiste Angel kat, jy sal gemis word, vir altyd gekoester word, maar een dag sien ek verskriklik uit na, is wanneer ons weer gaan ontmoet, want ek weet ons gaan, saam al die ander wat jou reeds vooruit gegaan het.
Met liefde my Angel dit wat jou naam was, het jy nou geword.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort