Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BONNIE
Message
My Liefste Bonnie,
25 November 2009, op ‘n reënerige dag het jy letterlik in my arms gespring. Jy was sopnat, koud en dood van die honger. Een kyk in jou amandel ogies en eenkeer se vashou was genoeg vir my om jou onvoorwaardelik lief te hê. Hoe dan anders, die Engele het dit so beplan. Ons het saam gehoort.
Bonnie, my liefse sielsgenoot, jou onvoorwaardelike liefde het my ‘n baie beter mens gemaak!
As alles stil raak het jy naby my kom lê, sodat ek jou warm lyfie kon voel. Die liefde het uit jou gestraal!!! Dankie daarvoor.
Ons tyd saam was gevul met avontuur, lag en huil. Alles wat ons saam gedoen het, is vir ewig in my hart se kamers gebêre ter nagedagtenis van jou.
Jy het ‘n goeie lewe gehad, jy het my beskerm, vertroos en jy is my beste maatjie vir nog 1000jaar vorentoe.
Ek mis jou Bonnie, dit is onmoontlik om jou te vergeet as daar soveel is om te onthou.
Nou is jy weg, jy het vergeet om my hart te vertel hoe om aan te gaan sonder jou?
Ek en Zumba is onsettend lief vir jou, en die liefde wat jy nalaat sal ons vir ewig koester.
Rus in vrede my liefste Bonnie,
Baie liefde
Chrisstell, Zumba, Gian, Willie, Die Putters, Ouma Annette, Attie en Kallie
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort