Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

POPPIE

IN HERINNERING AAN POPPIE 1 April 2017

Message

 

Poppie

Met baie groot hartseer moes ons op 01 April 2017 na hartversaking die moeilikste besluit neem om jou van jou leiding te verlos.

Glo Xena het uitgekyk vir jou daar in die Honde Hemel en julle twee sit en kyk af na ons. Jou ogies kan weer sien en seer verby.

Jy was amper 17 jaar deel van ons lewe waarvan jy amper 4 jaar blind was.

Jy was n plesier, lief vir jou stappie, bok spronge, speel, swem, bad, le op jou rug in die son (tan) en jou plekkie op die bank, moenie jou kos vergeet nie en die bederfies.

Toe jy blind word wou jy nog alles saam met die ander wilde wragtags doen Bella, Shakira, Fiela (optel kind) en grumpy Tamara (aanneem kind).

Hulle mis jou ook, wonder waar jy is.

Jy het nog gaan stap- net in ons arms. Ek het elke twee uur vir jou opgestaan want die trots was tot die einde daar om nie n plas in die huis te maak nie. Jou ronde lyfie mis ek in die bed. Jou klokkie aan jou bandjie hoor ons nog steeds.

Jou plekkie is leeg, jou vet lyfie en stappie nie meer daar maar ons weet jy is beter af en gelukkig. Geniet die Honde Hemel saam Xena en julle moet maar uitkyk vir grumpy Tamara.

Mis jou oneindig – Poppelop

Liefde die Hill en Nagel gesin

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za