Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

CODY HENRIQUES

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN CODY

3 Maart 2009 – 7 Maart 2022

My heel liefste Cody, die eerste ding wat jy my geleer het was dat die beste tipe maatjies eintlik 4 pote het.
Alhoewel ek geweet het, van dag een af, dat jy eintlik net vir my geleen word vir ‘n goeie 8-10 jaar kan ek met ‘n gebroke hart, liefde in oorvloed en groot dankbaarheid sê dat ek die voorreg gehad het om jou te leen vir 14 jaar.
Nie net stel jou lojaliteit die gewone mens in die verleentheid nie, maar het jou persoonlikheid en klein oomblikke al my verwagtinge oortref. Jy het sóveel spasie in my hart gevat dat ek party dae gewens het vir ‘n groter een, net om plek te kon maak vir die twee van ons.
Ek het die voorreg gehad om jou vir meer as halfte van my leeftyd te kon lief hê, ons het die voorreg gehad om saam groot te word, oud te word, elke verjaarsdag te kon deel asook die af en toe burger happie wat jy saam my kon geniet. Jy was die reinste siel wat ek die voorreg gehad het om te kon ken in hierdie donker wêreld.
Jy was my heel eerste beste maatjie en my heel eerste liefde, en ek sou dit nie anders wou hê nie!
In my 26 jaar op hierdie onregverdige stuk grond, weet ek met sekerheid dat hierdie verlies, een van my grootstes is.
Ek sal altyd glo dat verlies die enigste gevoel is wat gróter as liefde is. En jou verlies is onbeskryflik.
Om sóveel ekstra tyd saam jou te kan kry is vir my een van die grooste voorbeelde van ‘n blessing, maar daar sal net nooit genoeg tyd in die wêreld wees nie, en as ek van my eie tyd kon verruil vir meer saam met jou, het ek!
Jý is onvervangbaar my liefste-klein-lyfie. En my hart is stukkend. Mag jy nou ‘n gesonde lewe lei, sonder pyn en mag jy elke dag saam my mamma geniet.
Sóveel liefde
Angelique

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za