Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
CLOE HEFER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN CLOE
17 Desember 2020
Ek het gesukkel om jou gedenkbrief te skryf. Want ek kry nie die woorde wat beskryf hoe lief ek vir jou is nie, hoe groot die verlange na jou is nie, die grootsheid van die leegheid is nie.
Ek kry hulle steeds nie.
My klein lyfie met die hart van ‘n “warrior”. Wat so braaf baklei het teen die kanker. Wat my met jou lewe sou beskerm. Selfs toe jy gesukkel het vir lewensasem het jy my beskerm, toe ek braaf moes wees vir jou maar nie kon nie. Asof jy geweet het ek sou nooit kon saamleef met die finaliteit van die laaste besluit wat ek vir jou moes maak nie – dat ek altyd sou wonder of jy nie tog sou kon terugbaklei het nie, soos jy soveel kere tevore gedoen het “against all odds”. Toe neem jy die besluit uit my hande. Ek weet jou gees wou aanhou baklei het, vir my, maar jou klein hartjie kon net nie meer nie.
Jy vat ‘n enorme stuk van my hart saam jou, ‘n leegheid wat nooit gevul sal kan word nie.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort