Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

THORIO

Message

IN HERINNERING AAN THORIO

Briefie aan ons seuntjie

Thorio, my en mamma se lewens het ingrypend verander op 8 Februarie 2020 om 11:03am toe jy so ontydig van ons af weg geneem is. Die laaste minute saam met jou was onsettend kosbaar en my en mamma se harte het in stukke gebreek. Ons het soveel hoop gehad dat jy die siekte gaan oorwin, jy het daarteen geveg soos ek nog nooit vantevore in my lewe gesien het nie. Ek het by jou, my seuntjie, lesse geleer wat ek nooit sal vergeet nie. Jy was in soveel pyn en ongerief maar jy het geweier om op te gee. Jy het baklei tot jy nie meer kon nie, tot daar geen ander uitweg meer was nie. Mamma en ek het vir jou hemelse respek daarvoor. Ons gaan jou verskriklik mis en jy sal tot in ewigheid in ons harte wees. Jy het die mooiste persoonlikheid gehad en was tevrede met net liefde en mamma se skoot. Ons sal nooit die kort tydjie wat jy by ons was vergeet nie. Jy verdien om in n plek te wees waar daar geen pyn en naarheid is nie ons seuntjie. Jy is ons held. Mag jy elke dag in die honde hemel net geluk en blydskap ervaar. Totsiens vir nou ons vegtertjie, ons is lief vir jou.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za