Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
HANNATJIE
Message
IN HERINNERING AAN HANNATJIE
Aan ons liefste Hannatjie
Ons dogtertjie, jou plekkie is leeg, daar waar jy langs ouma elke dag gaan lê het onder die bedkassie. Ons soek jou daar gedurig maar jy is nie daar.
Heidi, jou beste maatjie, jou sussie. Sy kan nie verstaan waar jy heen is, sy soek jou oral…maar tog weet sy jy is weg.
Ons sal jou groot sin vir humor nooit vergeet, ons dogtertjie.
Hoe jy met jou ouboet se bal buite gespeel het, rondegesleep en “grrrr….grrrrr” gemaak het as dit lekker was.
As oupa jou gesoek het, was jy besig om muise buite te vang, geen muis kon Hannie se fyn oortjies mis nie.
Oom het hou altyd bang gemaak met “Chuckie-brak”, dan probeer jy by ouma skuiling soek…maar tog het jy geweet dit was net n groot speletjie.
Swiekies was Hannatjie se soft spot. Al het ons net gepraat van die “S’e”, was Hannie te slim, en gaan staan voor die kas sodat ouma vir jou ‘n swiekie kon gee.
Oupa kon nooit nee sê vir jou puppy eyes nie, enige iets wat oupa geëet het, het jy saam geëet. En as oupa nie gou genoeg gemaak het, het jy n tantrum op die kussings gegooi!
Maar wie kon jou puppy eyes met jou uithang tongetjie weerstaan. Jy het die cuteste, windgat gesiggie gehad. Niemand kon jou weerstaan, jy was net te cute gewees!
Ons liefste Hannatjie, Hannie-Jannie, oupa se dogtertjie.
Jy los ‘n groot gat in ons almal se harte. Ons mis jou verskrik baie. Nooit sal ons jou ooit vergeet, jy het ‘n diep spoor van liefde in ons almal se harte getrap.
Jy is nou ‘n engeltjie, jy is nou by Tashie, jou outboet en oupa Clarrie. Ek hoop julle speel lekker saam, totdat ons jou eendag weer sal sien.
Vir altyd en ewig jou baie lief.
Van ouma, oupa, oom en mammie xxxx
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort