Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
JADE
Message
Ons liefste Jadetjie-Jade,
Hoe sê mens ooit totsiens vir jou “soul mate” van 12 jaar???
Jou lafgeid, ‘amazing cuddles’ en nabyheid sal vir altyd by ons bly.
Ons kan jou nie nog ‘n laaste keer vashou nie, maar ek bid dat die engeltjies jou sagte lyfie permanent vashou en dat jou stertjie soos altyd swaai. Ons hoor nie meer jou voetspore op die houtvloer nie en jy bak nie meer buite op die gras in die son nie, maar ons sal elke plekkie waar jy was in die huis nooit ooit vergeet nie. In my gedagtes sal ek jou altyd op my skoot in die kar vashou terwyl jou ore in die wind flap.
Ons hoop jy jaag die Hadedas rond en jy kan heeldag yoghurt bakkies leeg lek net soos jy en Kirsten yoghurt gedeel het.
Dankie dat jy braaf was tot aan die einde, ons weet dat jy in jou hartjie almal se gebede kon voel. Dankie dat jy ons die voorreg gegee het om vir jou te kan lief wees, dankie dat jy onvoorwaardelik lief was vir ons, altyd en elke dag.
Ons harte is stukkend. Ons bid vir vrede en aanvaarding.
Rus in vrede ons Jadetjie, kan nie wag om jou lyfie weer te kan vashou nie…
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort