Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
NESKA
Message
IN HERINNERING AAN NESKA
Neskie Boo Beer baba
Ag mamma en pappa se vlêrmuis, dankie dat jy altyd so speelvol was en so vol sprankelende lewe! Mamma mis jou warm lyfie en klokkie in die huis en pappa mis sy speelmaat as hy van die werk af kom!
Jyt mamma so mooi opgepas elke dag as jy saam my ry, niemand sou waag naby my kom nie. Mamma en pappa wens ons kon die tyd terug draai maar ons weet dat dinge gebeur met ‘n rede. Nou kan jy vir Eros oplek in die hemel en hom vertel dat ons okay is hier onder! Gee vir hom baie drukkies en soentjies. Mamma en pappa wens ons kon jou nog een drukkie gee! Ons weet darm ons gaan jou so baie mis maar ons sien vir jou eendag daar!
Dankie dat jy die beste oulikste meisiekind was ou varkie poen!
Daar is nie woorde om te se hoe graag ek wens jy was hier nie en nie genoeg drukkies om ons trane optedroog nie!
Mamma en Pappa is ONGELOOFLIK lief vir jou Neskie boo, en dankie dat jy so blessing was in die tydjie wat Jesus jou vir ons gegee het baba kindjie
Oneindige liefde en drukkies en lekkies
Mamma en Pappa
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort