Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BONNIE
Message
Briefie vir Bonnie-Odette
My liefste Bonnie. Ek het jou so lief gehad. Jy het my altyd al jou aandag geggee. My altyd gevry en in my arms kom lê. Ek weet jy het daarvan gehou om my kussing te steel, maar jy was so diep in my hart ek sou jou enige iets laat meer wegkom. My hart is so seer dat ek nie besef het hoe siek jy is nie. Ek is regtig so so jammer. Ek mis jou so baie. Jy het my altyd geselskap gehou wanneer ek alleen by die huis gewerk het. Ek wil jou altyd onthou. Jy het die mooiste foto’s gemaak. Ek was versot om jou te capture waar ook al jy gaan. Jou sagte mow geleidjies was so gentle en skaam. Ek is so lief vir jou. Ek is jammer dat ons jou moes laat gaan. Ek wou nie hê jy moet pyn hê nie. Ek was te lief vir jou om jou deur dit te sit. Ek is jammer ons wou jou nie sien jou laaste asempie uitblaas nie. Ons wou jou nog met een onthou. Ek is regtig so so jammer ek sou dit anders gedoen het as ek weer ‘n keuse moes maak. Weet net dat ek sal jou eendag in die hemel soek. Ek bid dat liewe Jesus troetel diertjies hemel toe vat. Ek hoop jy is vrolik en mis my nie. Ek wil nie hê jy moet die hatseer hê wat ek het nie. Dis so so seer. Ek hoor jou purr en jou liefde en cuddles. Ek hoor jou roep af in die gang wanneer jy my roep. Jy was die cuteste katjie. Jou ronde gesiggie en oogies was vir my ongelooflik mooi. Ons mis jou so baie. En as jy kan kom cuddle by my in ons drome. My Liefde vir jou is oneindig baie. Tot ons mekaar weer sien my liefste Bonnie.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort